Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Waaroor doen akademiese ekonome navorsing?
Description: Ek is vandag by die twee-jaarlikse konferensie van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika. Dit is waar akademiese ekonome praat oor hulle navorsing en dit is interessant om te sien waarop hulle fokus.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.