Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Ekonomiese aspekte van die Rugby Wêreldbeker toernooi
Description: Die Rugby Wêreldbeker toernooi is aan die gang en my tweede gedagte, naas ek hoop die Bokke haal dit weer deur, is wat is die ekonomiese aspekte van die toernooi?
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.