Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Aanwysers: Sakevertroue en S&P Global se aankopebestuurdersindeks
Description: Ek het so positiewe reaksie gekry op gister se klein dosis positiewe nuus dat ek bly is om nog te kan deel. Rand Aksepbank en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue-indeks is gister bekend gemaak en het effens verbeter in die derde kwartaal. S&P Global se aankopebestuurders-indeks het ook verbeter.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.