Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Daar gaan binnekort moeilike besluite geneem moet word
Description: Daar was die afgelope naweek effens paniekerige verslagdoening oor die stand van die regering se finansies. Die Sunday Times het gesΓͺ die geld is nou op. Ε Beter verduideliking is om te sΓͺ dat die regering heelwat meer sal moet leen as waarvoor hulle begroot het, maar wat beteken dit vir ons almal?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.