Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoekom ons besorgd moet wees oor die Sjinese ekonomie
Description: Baie ontleders het verwag dat die Sjinese ekonomie sterk gaan herstel nadat hulle Covid-inperking opgehef is. Dit het nie gebeur nie en die aanwysers bly teleurstellend. Wat is aan die gang en wat gaan die impak wees op ons hier in Suid-Afrika?
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.