Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoe vorder die hervormings?
Description: Al wat ʼn kommentator is sê gewoonlik, as ons maar net kan vorder met die hervormings... Die afgelope week is daar wel bietjie rapportering oor die vordering in die Fitch Tracker en deur Operasie Vulindlela. Dit is nie ʼn telbord nie, maar dit sê darem wat beweeg.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.