Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Nog vasbyt is nodig
Description: Die afgelope naweek het die wêreld se sentrale bankiers en top ekonome bymekaar gekom by die Jackson Hole Ekonomiese Simposium in Wyoming. Die onderwerp was natuurlik inflasie en rentekoerse maar dit is onseker wat monetêre beleid inhou vir ons ouens met huisverbande.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.