Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoe bekommerd moet ons wees oor nog voedselprysinflasie?
Description: Juliemaand se verbruikersprysinflasiesyfer word later vandag bekend gemaak en ekonome verwag dat dit verder gaan daal. Een risiko waaroor almal bekommerd is, is voedselpryse.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.