Episode: Die Brics beraad gaan oor die ekonomie, maar op 'n ander manier as wat ons dink
Description: Ekonome is dit eens dat die Brics beraad dalk klink of dit oor die ekonomie gaan, maar eintlik gaan dit oor politiek. Hier is ook my 2 sent.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.