Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die politieke ekonomie van die Veelparty Handves
Description: Hierdie week se ekonomiese nuus gaan oorheers word deur die Brics beraad. As mens dink aan die uitdagings wat ons in die gesig staar wonder ek hoeveel van hulle deur die Brics lande opgelos kan word. Dus wil ek eerder iets sê oor verlede week se groot saamtrek van sewe opposisie partye en die Veelpartyhandves vir
Suid-Afrika.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.