Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die impak van 'n ekonomiese krisis (Sri Lanka weergawe)
Description: In Suid-Afrika praat ons maklik van ʼn ekonomiese krisis, maar wat gebeur wanneer ʼn land nie meer buitelandse skuld kan terugbetaal nie en inflasie bo 70% draai? In Sri Lanka kry jy nie meer poeiermelk vir jou tee nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.