Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Township malls en spaza-winkels
Description: Die Covid-19 pandemie en onlangse voedselprysinflasie het gevolge ingehou vir verbruikers en kleinhandel kruideniers en die afgelope week was daar interessante berigte oor die malls in die townships en oor spazawinkels wat ek graag wil deel.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.