Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die werkloosheidskoers is laer (niemand is seker hoekom nie)
Description: Statistieke Suid-Afrika het gister die tweede kwartaal se arbeidsmag opname data bekend gemaak en dit het ʼn bietjie goeie nuus in gehad. Die amptelike werkloosheidskoers het met 0,3 persentasiepunte afgeneem vanaf 32,9% in die eerste kwartaal tot 32,6%.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.