Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Konsensus voorspelling
Description:
Ek het verlede week gesels oor die ekonomiese vooruitsigte vir die res van hierdie jaar maar wat voorspel die land se ekonome? Die ou βEkonoom van die jaarβ kompetisie staan deesdae bekend as die BMR konsensus voorspelling en Juliemaand se voorspellings is onlangs bekend gemaak.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.