Episode: Aanwysers: Mynbou en vervaardiging in Junie
Description: Gister het statistieke Suid-Afrika syfers bekend gemaak oor Juniemaand mynbouproduksie en -verkope en ook vervaardigingsproduksie en -verkope. Dit lyk soos data om versigtig optimisties oor te raak.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.