Episode: Aanwysers: Aankopebestuurdersindeks en voertuigverkope
Description: Hierdie is ʼn lekker week vir aanwysers en vandag wil ek vinnig vertel hoe ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope in Juliemaand gelyk het.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.