Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Aanwysers: Handel en krediet
Description: Hierdie week se ekonomiese aanwysers skets ʼn prentjie van hoe dit met die ekonomie gegaan het in Juniemaand. Daar was ʼn verrassende tekort op die handelsbalans, kredietverlening het verder verlangsaam en ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks was effens laer in Julie.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.