Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoekom 'n koolstofbelasting kan werk
Description: Juliemaand was die warmste maand op rekord. Die internasionale nuus het verslag gedoen oor hittegolwe en veldbrande in die noordelike halfrond. Hoof van die VN Antonio Guterres het gesΓͺ dat aardverwarming nou oorgaan in die aarde wat kook. Ek is nie Ε omgewingskundige nie, maar wil argumenteer dat die probleem en die oplossing lΓͺ in die ekonomie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.