Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hierdie week se aanwysers
Description: Die dae is lank, maar die weke is kort en more is al die eerste Augustus. Hierdie week se ekonomiese aanwysers is Juniemaand se kredietverlening aan die privaatsektor, die handelsbalans, ABSA en S&P Global se aankopebestuurdersindekse vir vir Julie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.