Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die Fed verhoog rentekoerse en ons PPI inflasiekoers val
Description: Daar is twee aanwysers om die week mee af te sluit. Die Amerikaanse Fed het Woensdag hulle beleidskoers weer met 25 basispunte verhoog, maar wat beteken dit vir ons repokoers? Gister het Statistieke Suid-Afrika se roduksieprysindeksdata bekend gemaak en die PPI het in Junie op 4,8% gestaan.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.