Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat die MBK gesê het
Description: Ons was almal redelik verlig toe die Reserwebank se Monetêre Beleidskomittee Donderdag se repokoers onveranderd gelaat het op 8,.25%. Beteken dit dat hulle volgende gaan begin sny? Die kort antwoord is dat dit hang af, en dit is belangrik om mooi na die beleidsverklaring te kyk.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.