Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: 'n Beter repokoersbesluit vir almal
Description: In die komiese nuus van die naweek het die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee die Minister van Finansies gevra om dringend met die Reserwebank te vergader oor die tendens om die rentekoers te verhoog. Hulle vra dat ander maatreΓ«ls ondersoek moet word om die huidige ekonomiese uitdagings te bestuur.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.