Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wie het die Makro(-ekonomie) oorlog gewen
Description: Ontleders in die VSA begin nou sê dat die stryd teen inflasie gewen is. Ekonoom en blogger Noah Smith het onlangs gevra so wie het die makro-ekonomie-oorlog gewen? Met ander woorde wie was reg oor die oorsake van die inflasie en die beleid om dit te beveg. Hy gee punte en ek som graag sy storie op.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.