Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat hoor ons wanneer die Reserwebank praat?
Description: Die Goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago was die afgelope week of wat oral in die media aangehaal. Daar is Ε repokoersbesluit om die draai en volgens die media het hy dinge gesΓͺ soos die Reserwebank hoop die inflasiekoers gaan in die tweede helfte van die jaar verder daal. Ook dat rentekoersstygings gaan eindig,
maar hy het nie gesΓͺ wanneer nie. Die vraag is, wat hoor ons wanneer die Reserwebank praat?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.