Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoekom beurtkrag nie so erg is as wat ons verwag het nie
Description: VroeΓ«r vanjaar is daar gewaarsku dat ons op Ε beurtkragramp afstuur in die winter met deurlopende fase 6 en selfs fase 8 beurtkrag. Sneeu in Johannesburg het ons wel op fase 4 hierdie week, maar dit gaan half beter as wat verwag is. So wat gaan aan?
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.