Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat maak jou middelklas?
Description: Wie is die middelklas? Daar word baie gepraat oor die middelklas wat onder druk is van hoë voedselprysinflasie en stygende rentekoerse. As die ekonomie groei kan meer mense uit armoede ontsnap en deel word van die middelklas. Daar is uiteenlopende navorsing hieroor en in Suid-Afrika raak dit interessant.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.