Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Inflasieverwagtinge en ontleding van vervaardigingsuitset
Description: Daar was verlede week ʼn interessante aanwyser en interessante ontleding in die nuus. Die aanwyser is inflasieverwagtinge en die ontleding gaan oor produksievolumes in die vervaardigingsektor.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.