Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Daar is 'n blinkkant aan die PMI en voertuigverkopedata
Description: Daar is onlangs verskillende aanwysers bekend gemaak wat ons meer wys van die stand van die ekonomie aan die einde van die tweede kwartaal. Gister is ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope data vir Juniemaand vrygestel.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.