Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Gaan ons (kan ons) die dollar vervang?
Description: Die afgelope week was die Brics lande en die dollar, of te wel, alternatiewe tot die dollar in die nuus. Ons het gehoor dat Rusland en Indië hulle skuld aan die Brics bank in hulle eie geldeenhede wil terugbetaal. Indië en China het ook aan die Suid-Afrikaanse regering gevra oor die moontlikheid om betalingsinfrastruktuur aan te pas om handelstransaksies in eie geldeenhede te betaal. Is hierdie die begin van sogenaamde “de-dollarisation”?
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.