Episode: Wie besit die staatskuld (en hoekom ons bekommerd moet wees)
Description: Die Reserwebank het hierdie week nege risiko’s uitgelig wat deur die finansiële sektor in die gesig gestaar word. Een van hulle is sektor se blootstelling aan staatskuld.
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.