Episode: Ekonomiese oorsig, so in die middel van die jaar
Description: Ons staan hierdie week al by die middel van die jaar en dit is sinvol om ล kort opsomming te gee van die stand van ekonomiese sake.
Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiรซle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.