Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Data-gedrewe plaaslike beleid?
Description: Die Nasionale Tesourie en RGN het gister die SEAD-SA program bekend gemaak. Dit staan vir Spatial Economic Activity Data en gebruik gebruik belastingrekords en administratiewe data om ล meer volledige prentjie te skets van waar ekonomiese aktiwiteit plaasvind. Dit is ล goeie ding, maar moet versigtig gebruik word.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiรซle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.