Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Lig in die tonnel
Description: In Suid-Afrika hoef ons darem nie te bekommerd te wees dat die lig in die tonnel dalk ʼn trein is nie. Daarom gee ek ʼn paar ligpunte om die week mee af te skop.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.