Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Groei of resessie in die eerste kwartaal?
Description: Statistieke Suid-Afrika maak later vanoggend die eerste kwartaal se Bruto Binnelandse Produk en ekonomiese groeisyfers bekend. Die ekonomie het in die laaste kwartaal van verlede jaar ingekrimp, so nog ล inkrimping sal tel as ล resessie.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiรซle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.