Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: WAAR ekonomiese aktiwiteit plaasvind maak saak
Description: Die ouditeur-generaal se voorlegging aan ʼn Parlementêre komitee oor die oudit-uitkomste van plaaslike owerhede het hierdie week opslae gemaak. Die agteruitgang op munisipale vlak is ooglopend, maar ek wil kortliks verduidelik hoekom dit saak maak vir die ekonomie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.