Episode: Nog redes hoekom die Minister van Finansies sleg behoort te slaap
Description: In ʼn onderhoud verlede week het Minister van Finansies Enogh Godongwana gesê watter bekommernisse hom wakker hou in die nag. Ek wil nog so paar by die lys voeg.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.