Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat het verlede week met die rand gebeur?
Description: Saam met verlede week se repokoers besluit het daar iets ongewoon met die wisselkoers gebeur. Na die repokoersverhoging het die rand verswak. Dit is nie wat die handboek sê nie en die moeite werd om meer oor te praat.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die WU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.