Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat die MBK sê
Description: Die repokoers is toe met nog 50 basispunte verhoog. Dit staan nou op 8,25%. As mens wonder of dit nodig is na inflasie in Aprilmaand bietjie laer was, en die ekonomie skaars groei, is dit nuttig om die Monetêre Beleidskomitee se media verklaring te lees.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.