Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Ek hoop ek is verkeerd oor vandag se repokoersbesluit
Description: Gelukkig is ekonome van tyd tot tyd verkeerd want gister het die inflasiesyfer met bietjie meer afgeneem as wat verwag is. Aprilmaand se VPI inflasiesyfer was toe 6,8%. Die vraag is, wat beteken dit vir vanmiddag se repokoersbesluit?
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.