Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Inflasie moes al laer gewees het
Description: As alles geloop het soos wat ons gehoop het sal vandag se inflasiesyfer al heelwat nader gewees het aan die teikenband. Jaar-op-jaar is die pryse van olie, gas, steenkool, koper, staal, ystererts, soya, koring, palmolie, katoen, sonneblom-olie en mielies beduidend laer. Die voorsieningsketting-bottelnekke is opgelos. Inflasie daal stadigaan oor die wΓͺreld. Helaas, toe tref die terugslae ons.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.