Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoekom hierdie week se repokoersbesluit saak maak
Description: Hierdie week se belangrike aanwysers is Aprilmaand se VPI en PPI syfers en ekonome verwag klein dalings in die inflasiekoers. Dan vergader die Reserwebank se MonetΓͺre Beleidskomitee van Dinsdag af en Donderdag kondig hulle Ε repokoersbesluit aan. Almal is bang dat dit nog Ε 50-basispunte verhoging gaan wees.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.