Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Kan ons toelaat dat munisipaliteite misluk?
Description: Beurtkrag, wateronderbrekings en stukkende paaie is die gevolge van ʼn gebrek aan instandhouding, wat weer die gevolg is van ʼn klomp ander dinge. Om dit reg te maak gaan geld kos, maar om te begin moet ons eers die skuldprobleem oplos. Die Tesourie het ʼn plan, maar wat is die kans dat dit kan werk?
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.