Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat die drie gapings ons kan leer
Description: In Makro-ekonomie is daar drie belangrike identiteite wat die ekonomie in ewewig bring. Volgens hierdie siening moet investering gelyk wees aan spare, owerheidsbesteding gelyk aan belasting en uitvoer gelyk aan invoer. Deur daarna te kyk kan ons baie leer van wat met rentekoerse en die wisselkoers gaan gebeur.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiรซle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.