Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Beleid word gemaak onder beperkinge
Description: Wanneer mens elke dag lees wat die kommentariaat skryf oor Suid-Afrika se probleme en die moontlike oplossings, is dit interessant om daarop te let dat meeste van ons graag stry oor die perfekte oplossing wanneer daar goed-genoeg oplossings beskikbaar is. Ek dink dat dit verskraal die kanse dat ons enige iets gedoen gaan kry.
Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiรซle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.