Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Dink jy beurtkrag gaan hierdie jaar beeindig word?
Description: Dit is amper drie maande sedert elektrisiteitsvoorsiening en beurtkrag as Ε nasionale ramp beskryf is in die Staatsrede en amper twee maande sedert die nuwe Minister van Elektrisiteit aangewys is. So waar staan sake?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Registreer hier vir die Pitsoβ . Dit is 12 Mei om 12:00, met Chris Yelland, Khaya Sithole en Jan Oberholzer.