Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Motorverkope sê baie oor hoe dit met die ekonomie gaan
Description: Nog ʼn teken dat huishoudings finansieel swaar trek is te vinde in Aprilmaand se nuwe voertuig verkopedata. Saam met dit het die dieselprys gister gedaal en die petrolprys gestyg. Die Amerikaanse Fed se rentekoersbesluit gaan dinge nie makliker maak nie.
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.