Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Aanwyser: Kredietverlening
Description: Kredietverlening is ล interessante ekonomiese aanwyser. Sekere soorte skuld beteken dat ekonomiese aktiwiteit aan die gang is, maar ander is ล aanduiding dat verbruikers in die moeilikheid is. Die Nasionale Krediet Reguleerder het verlede week syfers bekend gemaak vir die einde van 2022.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiรซle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.