Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Produktiwiteit tel
Description: Wanneer ek en ander wat kommentaar lewer oor ekonomiese groei en die faktore wat dit aan bande lê, gaan dit meestal oor die onmiddellike oorsake, soos beurtkrag of rentekoerse. Ons moet eintlik meer bekommerd wees oor die potensiële groeikoers en spesifiek oor produktiwiteit.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.