Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Net lae groei, of 'n tegniese resessie?
Description: Ons weet dat die groeikoers wat hierdie jaar vir die ekonomie voorspel word, baie laag is, maar ons moet nie vergeet dat die ekonomie reeds in die vierde kwartaal van 2022 ingekrimp het nie. Ons staar nou al die moontlikheid van ล resessie in die gesig. Die vraag is dan, so hoe het dit met die ekonomie gegaan in die eerste kwartaal?
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiรซle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.