Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die stand van ons toestand (die elektrisiteitsweergawe)
Description: Na ล week van fase ses beurtkrag is daar ล paar leidrade van waar ons staan met die elektrisiteitskrisis. Die Minister het ล plan vir die volgende ses maande, maar gelukkig is die privaatsektor self besig om in opwekking te belรช.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.